My Musiek
|
Soos 'n Veertjie - DVD"Soos 'n Veertjie" is wat Charlie Dicks haar tweede DVD wat die lig gesien het, noem. Charlie is bekend daarvoor dat haar musiek besondere stories van hoop uitdra en met hierdie DVD bou sy voort op hierdie konsep. lees meerBESTEL |
|
My gospel memoirsMy gospel memoirs is die titel van Charlie se eerste musiek-DVD. Die opnames is in die kerkgebou van haar tuisgemeente gemaak en die produksie bied 'n "daar-wees" belewenis. Die DVD-inhoud... lees meerBESTEL |
|
Country SouvenirsDit is beslis iets om te vier wanneer 'n kunstenaar vyf en twintig jaar in die musiekbedryf herdenk. Ter viering van hierdie spesiale 25ste verjaardag het Charlie, ses en dertig van... lees meerBESTEL |
|
Geloof, Hoop en LiefdeGeloof, Hoop en Liefde, lei jou gedagtes onwillekeurig na Korinthiƫrs 13; die inspirasie agter die titelsnit van hierdie album. Die repertoire is saamgestel uit 'n keur van country-gospel klanke... lees meerBESTEL |
|
Stuur myStuur my, is Charlie se tweede geestelik uitreiking en volg dieselfde rustige patroon wat daargestel is met "My Heer is naby". Charlie het 6 van die snitte self gekomponeer, waarvan Stuur my, die titelsnit... lees meerBESTEL |
|
My Heer is nabyMy Heer is naby, is vir Charlie 'n baie spesiale album. Hierdie is haar eerste album waarvan die repertoire saamgestel is uit slegs geestelike musiek. "Die saamstel, opnames en alles wat deel uitmaak... lees meerBESTEL |














