Please remember to sign our GUESTBOOK. It would be nice to know that you were here.

Write Entry
Name:
E-Mail:
Message:
Please answer 91-6?

Philip Erasmus wrote at 25.09.2010 at 04:20

Het jou Baie jare gelede by die Eiland ontmoet saam met Chris Le Roux

IlzeMarie Britz wrote at 13.09.2010 at 13:20

Charlie Baie baie dankie vir so pragtige en geseende oggend Saterdag by die kweekskool. Ons was wel 'n klein groepie maar ek weet die Here is getrou en wie daar moes wees was daar want Hy het 'n afspraak met hulle gehad. Nogmaals baie dankie en seën vir julle kosbare bediening vorentoe Christo Ilze-Marie Bianca en Juliana

Huibrecht Botha wrote at 13.09.2010 at 09:52

Ek en my dogter was Saterdagoggend by jou optrede wat Ilse-Marie gereel het. Dit was nie net mooi nie maar 'n ervaring wat net seen en Vrede uitgestraal het. Die grootste kompliment wat een mens 'n ander kan gee is dat hy/sy die Here ken in sy lewe. Musiek spreek met mense. Baie Vrede En Vreugde vir julle.

Michelle Pheiffer wrote at 12.09.2010 at 19:25

Ek het jou optrede vanoggend vreeslik geniet en wou nie he jy moet ophou sing nie. Ek hoop jy kan weer eendag Tzaneen toe kom. Die Here seen jou en die wonderlike werk wat jy doen. Liefde Michelle

Andrea Van Zijl wrote at 31.08.2010 at 10:46

Hello Charlie. Saterdag by Meyerton het jy begin deur gebed. En daar het ek vir God gevra om my net weer vas te hou ek het 'n honger om Sy arms om my te voel. Ek voel alleen (binne my). Die eerste liedjie van jou het ek gemis omdat ek 'n oproep gehad het. En toe ek klaar is het ek gaan sit betyds om na jou liedjie te luister waar God sê Sy arms sal altyd vir ons oop bly. Sjoe sjoe sjoe. Ek het sommer trane in my oë gekry en weer die Heilige Gees voel brand van liefde binne my. Baie dankie vir jou pragtige musiek en dankie dat jy 'n instrument was wat vir my 'n boodskap van ons Pappa Vader gebring het. Baie liefde

Poppie Brooks wrote at 09.08.2010 at 20:47

Jou nuwe dvd is so n inspirasie vir my dit sal jy nooit besef nie. Ek het weer opnuut my hart oop gemaak vir my Jesus. Baie dankie God seen julle. Jesus groete.

Hester Bueger wrote at 01.08.2010 at 21:29

Graag wil ek julle sterkte toewens met jou moeder mag ons Hemelse Vader julle die nodige krag skenk. Dankie dat jy ook iets in my lewe laat gebeur het voorspoed vir julle.

Thys Fourie wrote at 01.08.2010 at 12:44

Het jou program op TWR baie geniet. Ons plaaslike radio stasie het na baie maande se gebed besluit om Sondae ook uit te saai. Op een van die programme word TWR programme uitgesaai. Sterkte met jou werk

Ansie Nel wrote at 29.07.2010 at 15:30

Ek geniet 'Soos n veertjie' ook geweldig. As n mens n geliefde verloor het is geestelike musiek mos soos olie op n wond. Voorspoed en liefde vir julle.

Petro Botha wrote at 26.07.2010 at 09:17

Charlie dit was 'n geweldige voorreg om jou hier op Zeerust te hê. Die mense kan nie ophou praat van jou optrede nie. Baie dankie Petro

<< 3 4 5 6 7 8 >>

Over a Cup of Coffee




Latest CD


"Saam Met Jou" is an album with an overarching message that good relationships can be fun, uplifting and exciting.....Read more

WORD Promises