Please remember to sign our GUESTBOOK. It would be nice to know that you were here.

Write Entry
Name:
E-Mail:
Message:
Please answer 20+5?

Annette van ZYl wrote at 05.03.2013 at 13:36

Charlie ek luister graag na jou musiek en ek kan nie wag vir die nuwe CD

Ian Nel wrote at 26.02.2013 at 16:12

Hi Charlie and Andre So nice to see your website online, hope all goes well! Kind regards Ian

Susan Carr wrote at 31.10.2011 at 00:00

Hallo Charlie en Andre. Julle het onlangs by ons kerk in Springs opgetree (Die Gemeente van Christus) en ek dink julle het 'n Wonderlike geseënde bediening. Baie dankie. God Bless. Susan

Hein van Staden wrote at 18.09.2011 at 18:09

Jy was vir my n groot seen vandag hier in springs. Baie dankie. God se rykste seen

Charmaine Lusse wrote at 12.09.2011 at 22:09

Hi Ek wil net graag vir jou sê baie dankie vir jou optrede tydens die diens in die NG kerk Thabazimbi. Jy het my absoluut geraak met jou boodskappies en musiek amper gevoel asof jy direk met of van my praat en presies weet wat in my lewe aangaan. Ek was in trane en dit het my so diep geraak dat ek op my tande moes byt om nie uit te stap nie. Kan dalk eendag vir jou die hele storie vertel dan sal jy verstaan! ;ou musiek is wonderlik gaan beslis jou CD's almal aanskaf. Liefde Charmaine

Cora Marais wrote at 06.04.2011 at 15:06

Baie dankie Charlie vir die wonderlike God gegewe talent wat jy met ons deel dis 'n groot inspirasie vir ons en ons sing jou liedere heerlik saam tydens ons By Jesus se voete sel byeenkomste. Dankie uit ons Harte Piet Henning en Cora Marais

Pieter en Lida de klerk wrote at 17.02.2011 at 07:45

Ons het jou boodskap en sang vanoggend by ng.kerk mooifontein vreeslik geniet.God seen jou vorentoe.wees altyd so pragtig.

Petro Breytenbach wrote at 17.02.2011 at 07:42

Hallo Charlie Ek het jou optrede so geniet by ons gemeente in Mooifontein. Ons het nie gedink Andre sing mooier as jy nie hy maak jou stem VOLMAAK. Julle is pragtig en God seen julle met jul werk en sommer alles wat julle aanpak.

Piet Pretorius wrote at 06.12.2010 at 20:51

Hi Andre en Charlie Julle kuiertjie by ons gister aand was baie aangenaam. Dankie vir julle mooi gesindheid. Die 'anderkant' het my laat dink. In 2011 wil ek n groter verskil maak. Blessings vir als wat julle aanpak.

Div de Villiers wrote at 06.12.2010 at 11:48

Hi Charlie en Andre. Ons het gisteraand (5 Des ) baie geniet. Baie dankie dat julle ons kom bedien het. Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang. Sit nou voor die rekenaar met 'n koppie koffie so geniet julle s'n ook. Groete Div en Saria

1 2 3 4 5 6 >>

Over a Cup of Coffee




Latest CD


"Saam Met Jou" is an album with an overarching message that good relationships can be fun, uplifting and exciting.....Read more

WORD Promises