Please remember to sign our GUESTBOOK. It would be nice to know that you were here.

Write Entry
Name:
E-Mail:
Message:
Please answer 77+7?

Hans Bezuidenhout wrote at 11.09.2008 at 21:21

Hi daar ook net om te laat weet dat ek ook baie bly is oor julle bediening. Julle webwerf is oulik en mag julle baie vreugde put uit dit wat die Here op julle harte gedruk het. Hy maak nie foute nie.

Helena Schmidt wrote at 01.09.2008 at 13:13

Hallo! Net om te wys ek was ook hier!!! En jou site lyk baie mooi en lees lekker! Sterkte met die werk aan die tv program! Ek bid vir julle! Helena

Diane Erasmus wrote at 28.08.2008 at 12:26

Charlie ek het na een van jou liedjies geluister en ek's mal daaroor. Jy is spesiaal en het 'n wonderlike talent en mag die Here jou verder seen met die talent.

Gerrie Lombaard wrote at 25.08.2008 at 07:12

Charlie Jy was gisteraand by Fochville Noord. Julle het in die saal gesit toe ek en my een dogter inkom en julle oor die plakkate gesels wat hulle gemaak het. Jou optrede was weereens spesiaal en ek hoop dit gaan verewig deel van ons fees wees. Dit was vir ons 'n absolute ervaring wat dit wonderlik maak om te weet jy kan die God aanbid wat aan mense soos jy die talent gee. Dankie Nogmaals. Liefdegroete in Christus.

<< 9 10

Over a Cup of Coffee




Latest CD


"Saam Met Jou" is an album with an overarching message that good relationships can be fun, uplifting and exciting.....Read more

WORD Promises