Please remember to sign our GUESTBOOK. It would be nice to know that you were here.

Write Entry
Name:
E-Mail:
Message:
Please answer 82-4?

Richard en Hetta Human wrote at 06.09.2015 at 19:31

Hi Charlie en Andre,
Baie dankie vir n geseende aand van sang by die Grace Gemeente in Nigel. Mag God julle bediening ryklik seen en julle gebruik to verheerliking van Sy konimgkryk.
Liefde Groete
Richard en Hetta

Erna Nel wrote at 30.11.2014 at 15:02

Hallo Charlie,
Baie dankie vir jou pragtige sang en bediening gister by die damesoggend sowel as vanoggend by die Kers-sangdiens in die NG Scottburgh. Ek weet nie of jy en Andre kans gekry het om met julle voete in die see te loop nie want hier in Pennington reen dit sommer lekker baie. Julle moet veilig terug ry more oggend en lekker werk verder. Mag die Here julle baie seen. Groete.

Lerina Kruger wrote at 24.08.2014 at 21:13

Baie dankie vir n wonderlike boodskap wat jy aan ons gebring het by Kollege Park gemeente vanaand.
Die musiek se woorde het ook vir my baie beteken en ek dink jy sing fantasties mooi.
Julle doen baie goeie werk en ek sal bid dat julle Sy Woord by baie ander sal kan uitbring.

Vriendelike groete,
Lerina

Margaret Engelbrecht wrote at 23.04.2014 at 12:33

Middag Charlie,

Baie Dankie dat jy ons so inspireer deur jou musiek.

My bede is dat die Here jou bediening wonderbaarlik sal se├źn.

Ek hoop ons sal in die toekoms nog baie dvd"s te koop kry.
Ek verkies dvd's dit voel net vir my ek sit in die gehoor terwyl jy optree.
Groete

Margaret Engelbrecht.

Margo Hart wrote at 06.11.2013 at 14:51

Goeiedag Charlie, Baie dankie vir jou mooi bediening en inspirerende musiek. Jou optrede Sondag hier by ons in Belfast was vir ons kosbaar omdat so min kunstenaars by ons uitkom. Heelwat van ons senior burgers in Belfast Rusoord het die optrede bygewoon en kan nie uitgepraat raak hoe baie hulle dit geniet het nie. Tannie Combrink (92) het spesiaal 'n inspuiting gevra vir die pyne sodat sy ook in staat kon wees om jou te sien!!

VIC CASSELL wrote at 20.08.2013 at 09:28

I RECALL THE NIGHT OF YOUR MAGNIFICENT CONCERT IN THE TOWN HALL AT VOLKSRUST, WHEN YOU SANG "MEDALS FOR MOTHERS". YOU CALLED MY WIFE UP ON STAGE, WITH YOU TO PARTAKE IN THAT SONG AND YOU PRESENTED HER WITH YOUR COUNTRY CD. WE CAN'T WAIT TO SEE YOU IN OUR TOWN ONCE AGAIN. KINDEST REGARDS AND KEEP UP THE NAME OF OUR CREATOR.